Home
Betroubare elektrisiëns in Kimberley & omgewing
Ons help huiseienaars, boerderye en besighede met veilige, gesertifiseerde elektriese werk. Geen taak te groot of klein nie.
- 24/7 nooddiens
- Foutsporing & herstelwerk
- DB-bord opgraderings
- Prepaid en nuwe installasies
- COC sertifikate
Skakel vir vinnige diens!
Residensiële werk
Herbedrading, ligte, geysers, plugpunte en meer.
Kommersieel & nywerheid
Ons hou fabrieke en winkels aan die gang met veilige elektriese installasies.
Boerderye & pompe
Onderhoud en foutsporing op pompe en boerdery-infrastruktuur.